1 Recce (Vol 3): Onsigbaarheid is ons Krag

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ‘n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.

Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.

In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ‘n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.

Skrywer(s): Alexander Strachan

Uitgewer: Tafelberg Publishers

ISBN: 9780624088851

Gradering: 4.5/5 op Amazon

SKU: 1880 Category:

South African Book Stores

International Book Stores

  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “1 Recce (Vol 3): Onsigbaarheid is ons Krag”
Shopping Cart
Scroll to Top